Barnard Beukman was die 12de en laaste redakteur van Beeld voor Media24 die koerant einde verlede jaar gesluit het en verskeie publikasies, insluitend die Sondagkoerant, Rapport, slegs digitaal begin uitgee het.
Met sy boek, Die (vreemde) einde van ‘n koerant wat onlangs verskyn het, hoop hy om die dialoog te begin oor hoe die Afrikaanse gemeenskap hulself kan posisioneer om die ruimtes te beskerm wat hulle in hul eie taal ingelig hou.
Luister hier: