Jongeling maak Laeveld geskiedenis met modelvliegtuie

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Zander Groenewald (14) het geskiedenis gemaak vir die Laeveld deur die eerste lid ooit van die Lowveld Model Aircraft Association (Lomac) te word wat aan die FAI F3K Wêreldkampioenskappe deelneem.

Dit was in Julie in Duitsland.

Hy kuier saam met sy pa en voorsitter van die klub, Alec Groenewald, by 100.5FM.

Luister weer: