Pumas op pad na Loftus die naweek

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Die Bulle weet Jimmy Stonehouse se spanne is kliphard, vreesloos en vasberade.
Die Pretorianers se Curriebeker-afrigter, Phiwe Nomlomo, sê hulle verwag ‘n behoorlike toets wanneer die Airlink Pumas hulle Saterdag op Loftus Versfeld die stryd aansê in die derde ronde van die kompetisie.
Die Pumas se spanbestuurder, Sam Sikiwe. kuier vooraf saam met Willie Engelbrecht by Sonop Ontbyt in die ateljee.
Luister weer: