Jak de Priester dra verskillende hoede by Innibos hierdie jaar.
Hy gesels met Sonop Ontbyt oor sy kontemporêre musiekproduksie Maanligfontein.
Hy is ondermeer ook te sien by die ATKV-Storievuur in die Boma-kuierteater, hy gesels met Hannon Bothma oor sy kykNET-program Koppieteefontein, en tree op die hoofverhoog op.
Hy is ondermeer ook te sien by die ATKV-Storievuur in die Boma-kuierteater, hy gesels met Hannon Bothma oor sy kykNET-program Koppieteefontein, en tree op die hoofverhoog op.
Kom beloer ook sy 100 teepotte by die kunsuitstalling by Hoërskool Bergvlam.
Luister weer hier:
Sien die volledige feesprogram by Innibos.