Dink jouself gelukkig: Boekbekendstelling die naweek
Written by Mireille on April 8, 2025
Pieter van Jaarsveld was in 1975 die eerste predikant by Westergloed-gemeente.
Hy het sedertien ‘n sielkundige rigting ingeslaan en stel Saterdag sy boek, “Dink jouself gelukkig” by sy voormalige gemeente bekend.
Luister hier: