Boela na twee jaar nie meer ‘n straatbrak nie
Written by Mireille on April 8, 2025
Susan Coetzee het twee jaar gelede haar Boela se teef-maat gered sodat sy nie op straat haar 12 baba’s hoef te hê nie, maar hy wat te wild om ooit te vang.
Boonop het hy vir meer as ‘n jaar verdwyn.
Dit was tot drie weke gelede, en verlede week is hy ook uiteindelik ProLife toe geneem vir ‘n nuwe lewe.
Sy vertel alles van haar liefde en band met dié straathond.
Luister hier:
Kyk ook: