Pangolarium toegewyd aan ietermagogs

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

‘n Reddingsentrum wat heeltemal aan ietermagogs toegewyd is, is in die Lapalala-wildernisreservaat in Limpopo geopen.

Die Pangolarium, wat deur die Afrika Ietermagog-werksgroep bekendgestel is, bied aan ietermagogs wat van onwettige handelaars gered word, kans om te genees en weer in die natuur vrygelaat te word.

Nicci Wright van die werksgroep sê hulle word ook deur veeartse versorg en gerehabiliteer.

Luister weer:

Besoek: African Pangolin Working Group

Sien ook: Pumas skop SA Beker teen Arende af