NHS in 2026 in A-bond by Super Interhoër
Written by Mireille on March 3, 2025
Hoërskool Nelspruit (NHS) het verlede week die B-bond by die NWU Super Interhoër gewen.
Dit beteken in 2026 neem hulle in die A-bond deel.
NHS was vanjaar ook die wenner van 100.5FM se Blêrbeker die week van die Laeveld Interhoër.
Jana Hattingh en Anika Cilliers gesels met die Middag Game Drive.
Luister weer:
Sien ook: Bestuurder fnuik transitoroof buite KaNyamazane