Malaria hier? Hoekom? Kenner verduidelik
Written by Mireille on February 28, 2025
Die voorkoms van malaria is volgens sommige medici besig om ‘n terugkeer te maak na Witrivier, waar dit grootliks uitgeroei was.
Schalk Schoeman, ‘n entomoloog, verduidelik hoe muskiete werk.
Luister hier: