Dr. André Hattingh van Pediatric Care Africa is op besoek aan die Laeveld want hy is besig met die jaarlikse Ride for a Child-motorfietsrit om fondse in te samel vir kinders wat mediese sorg benodig.
Luister hier:
Hulle het Woensdag ook by Katoen besoek afgelê waar hulle ‘n skenking van kos kon maak.






