Rudi nou amptelik ‘n legende

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Rudi Oosthuyse van Grove SUPERSPAR se slaghuis (en Rudi se Peperwors-faam) is nou amptelik ‘n legende – na hy met die Cleaver Legend-toekenning vereer is.

Dit word uitgereik aan die wenner van die meeste Cleaver-toekennings die afgelope 20 jaar.

Hy gesels met Mireille.

Luister weer:

Sien ook: Tennisster op pad na gesogte akademie in VSA