Span Carpe Diem het aan die onlangse Sasol-sonkraguitdaging deelgeneem.
Hulle het in die Innovasie-klas deelgeneem. Dit was omtrent ‘n ervaring.
Die span kuier by Charles in die ateljee. Luister hier:
Sien ook: Stap saam met Child Welfare Witrivier teen mensehandel






