Michelle Königk help met uitdagings van bak

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Michelle Königk gaan voorts elke Dinsdag om 09:30 saam met Amanda tydens Konkoksies kom bak en brou op die lug – en advies verskaf vir jou uitdagings in die kombuis.

Ontmoet die sjef hier:

Sien ook: Vier en bederf jou huiswerker in November