Boekgesprekke: Leon van Nierop

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Leon van Nierop was Sanett Oosthuizen se eerste gas tydens die daaglikse boekgesprekke by 100.5FM op die Innibos-feesterrein.

Hulle gesels oor sy nuwe roman, Droomjagter.

Luister hier:

Skakel elke dag om 11:00 daarvoor in, of besoek die 100.5FM-verhoog in die Bosmôl om dit regstreeks te volg.

Luister ook: Mbombela se Galito’s mik vir sterre