Wat jou behoeftes vir werksuniforms ook mag wees, Ruggedwear maak dit.
Boonop is dit Trots Laeveld en Trots Suid-Afrikaans.
Kayla Blockley en Howard Rodgerson van Ruggedwear gesels met Skedaddle oor hul wenresep vir klerevervaardiging.
Luister weer:
Sien ook: Hennie’s hartlik verwelkom in Nelspruit




