Club 21 stig skool vir kinders met downsindroom
Written by Mireille on March 1, 2024
Club 21-leersentrum vir mense met downsindroom het in Januarie ‘n skool in Mbombela geopen vir kinders met downsindroom.
Amanda Fourie, hoof van Club 21, gesels met Skedaddle oor hul vordering.
Luister hier:
Sien ook: Laeveld nuushooftrekke – Week 9 van 2024