Stokperdjies: Ultra-veldwedlope maak jou kop sterk
Written by Mireille on February 16, 2024
Werner Oosthuizen van Efficient Wealth Nelspruit, die trotse borg van Kies Koers, het ‘n interessante stokperdjie: Hy neem deel aan ultra-veldwedlope.
Dit is 160 km (100 myl) wedlope wat 30 ure neem om te voltooi.
Hy vertel hoe dit werk en wat hy al daaruit geleer het.
Luister hier:
Sien ook: Ride for a Child-dagboek: Dag 5