Mode en ontwerp: Toekomsopsies is legio
Written by Mireille on January 26, 2024
Ontwerp en modeontwerp maak ongelooflke deure oop vir jong entrepreneurs.
Marilize Heyneke en Lesley Ings van Xela College of Design in Mbombela sê ‘n groot deel van die kursusse wat hulle aanbied fokus ook op die sakekant van die kreatiewe bedryf.
Hulle gesels oor mode en styl.
Luister weer hier:
Sien ook: Sonop gaan Bos met Junior Ereveldwagters