Die AmberMacs Macadamia Expo 2024 vind op 8 en 9 Februarie weer in die Laeveld plaas.
AmberMacs bestuurder, Philip Moufarrige, gesels met Sonop Ontbyt oor verwikkelinge in die bedryf en waarna feesgangers uit kan sien.
Luister hier:
Sien ook: Laeveld nuushooftrekke




