Chimp Eden het nuwe bestuurder
Written by Mireille on December 14, 2023
Nanti Strydom is die nuwe bestuurder van Chimp Eden net buite Mbombela.
Sy gesels met Charles oor hul bekende inwoners – insluitende Joao, wat sover bekend op 79-jarige ouderdom tans die oudste lewende sjimpansee ter wêreld is.
Luister hier:
Sien ook: Silulumanzi enigste in Mpumalanga met bloudruppelstatus