Sonop gaan Bos met vuurwapens

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM.
wildman nelspruit vuurwapens

Eienaars van vuurwapens is gemaan om behoorlike beplanning te doen vir wat met hul vuurwapens moet gebeur na hul afsterwe.

Nolan Naude en Marnus Prinsloo van Wildman Nelspruit sê hulle sien baie dat diegene wat agtergelaat word met ‘n tameletjie sit.

Hulle gesels met Gerhardt oor opsies.

Luister weer hier:

Sien ook: Sonop gaan Bos teen rommel in die wildtuin