Laeveld nuushooftrekke – Week 42 van 2023

Bly ingeskakel op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Laeveld nuushooftrekke 20 Okt 2023 week 42

In die nuushooftrekke uit die Laeveld die week: Ondersoek bevind eienaars van Lily Myn het verantwoordelikhede versuim voor tragedie in 2016, vrou gearresteer wat na bewering haar pasgebore baba versaak, en ‘n vermeende transitorower is borgtog toegestaan.
Luister hier:

Luister ook: Laeveld nuushooftrekke – Week 40 van 2023