Laeveld nuus – Week 29 van 2023

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

In die nuus uit die Laeveld die week: Derde span Working on Fire (WoF)-brandbestryders vertrek na Kananda, SPAR Vrouewedloop ‘n reusesukses in Mbombela en dr. André Hattingh veilig terug na sy trekker-tog.
Luister die hooftrekke hier:

Luister verlede week se episode hier: Laeveld nuus – Week 28 van 2023