In die nuus uit die Laeveld die week: Twee sekuriteitswagte veg om hul lewe na transitoroof, ActionSA eis dat alle intern-dokters in Mpumalanga van behuising voorsien word, en groot koue is die naweek op pad.
Luister die hooftrekke hier:
Luister ook: Laeveld nuus – Week 25 van 2023




