100.5FM saai vandag regstreeks uit vanaf die Vadersdag karskou by i’langa Mall saam met Laeveld Ou Wiele.
Kom bederf die Pa in jou lewe met ‘n kykie na hierdie spesiale rygoed.
Soos Ian Barnard opgemerk het: “Regtig asemrowend!”
Kyk hier:
Sien ook: Video: Absa Laeveld Lugskou 2023












