Wat ‘n oggend om te spandeer in die bekwame hande van Christo Botha by AIM Training Academy wat die 100.5FM-span die geleentheid gegee het om ‘n bietjie saam uit te hang oor die langnaweek.
Dit was voorwaar ‘n spanbou-ervaring vol verrassings.
Kyk hier:














