In foto’s: Moedersdag by Mosaiek Kleuters gevier

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

Mosaiek Kleuters het vanoggend Moedersdag gevier deur ma’s te nooi om vir ‘n rukkie by die skool saam met hul kleingoed te kom speel.

Dit het gesorg vir ‘n baie spesiale oggend van kwaliteit tyd saam.