Laeveld nuus – Week 19 van 2023

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

In die nuus uit die Laeveld die week: Die N4 is steeds weens protesaksie gesluit, die DA vra die Openbare Beskermer om ondersoek in te stel na Mpumalanga Varsproduktemark, ‘n voortvlugtige renosterstroper is in Kabokweni aangekeer en die Pumas soek ‘n wen teen die Haaie in Mbombela.
Luister die hooftrekke hier: