Opwinding oor junior rugby in Mpumalanga

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

Die Mpumalanga Laerskole Rugby-vereniging werk hard om o.12 en o.13-spelers die geleentheid te bied om provinsiaal mee te ding.
Beide spanne het in 2022 baie goed gevaar.
Gerben Janse van Rensburg gesels met die Verkas-span oor die strukture wat in plek gestel is om die spelers beter te kan ondersteun
Luister weer: