Laeveld nuus – Week 13 van 2023

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

In die nuus uit die Laeveld die week:
# Skok na sluipmoord op hoofman wat van renosterstropery aangekla word
# Hawelose man in Witrivier doodgeskiet
# En die Pumas speel vanaand weg teen die enigste ander onoorwonne span in die Curriebeker.
Luister die hooftrekke hier: