Maatskaplike Werkersdag môre gevier

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

Dit is nie ‘n maklike werk nie, maar maatskaplike werkers is lief vir mense en wil verandering bring in ‘n gebroke wêreld.
So sê Marla Louw, ‘n maatskaplike werker by Solidariteit Helpende Hand, voor internasionale Maatskaplike Werkersdag môre gevier word.
Sy gesels met Andri. Luister weer hier: