Verloor gewig (Deel 2): Kenner sê dit maak saak wanneer jy eet
Written by Mireille on January 19, 2023
Wanneer jy kilojoules inneem is baie belangrik, want hoe vroeër dit is, hoe meer tyd het jy deur die dag om dit te verbrand.
Boonop het jy dan ook die energie om jou dagtake te verrig, en is jy minder geneig om later in die dag te ooreet.
Dit is die raad van Elie Fourie, ‘n kenner in die fiksheid- en gesondheidsbedryf, met meer as 50 jaar ervaring.
Luister die vorige episode: Verloor gewig (Deel 1): Eet waarvan jy hou
Hy gesels met Juané. Luister weer hier.
Luister ander episodes
Verloor gewig (Deel 1): Eet waarvan jy hou
Verloor gewig (Deel 3): Moet dit nie oordoen nie