Die feestyd het aangebreek en met dit word ‘n toestroming van besoekers aan die Laeveld verwag.
Linda Grimbeek van die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT) gesels vir oulaas in 2022 met Robin oor onder meer veiligheid en wat reisigers te wagte kan wees by die Lebombo-grenspos.Luister weer hier:




