In die nuus uit die Laeveld die week: Hillary Gardee-moordverdagte maak glo bekentenis teenoor polisie, die DA vra die Openbare Beskermer om MEGA-tenders te ondersoek, en die Nelspruit Rhinos speel Saterdag tuis in die Noordvaal halfeindronde.
Luister die hooftrekke hier.




