Protesaksie versper toegang tot Paul Krugerhek
Written by Mireille on August 17, 2022
Die R536 tussen Hazyview en die Paul Krugerhek na die Krugerwildtuin is vandag weer, vir die tweede dag, gesluit weens protesaksie by die Belfast informele nedersetting op hierdie roete. Besoekers is aangeraai om alternatiewe roetes gebruik soos Phabenihek.
Geen probleme is tussen Witrivier en Hazyview aangemeld nie.