50 jaar rekord in visier met 50 jaar reünie

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Vyftig jaar gelede het Marna de Villiers (nou Van der Burgh) by die Laeveld Interhoër-atletiekbyeenkoms die o.19 200 m in ‘n rekord tyd van 24,80 s gewen.

Vanjaar vind die byeenkoms weer by Hoërskool Rob Ferreira plaas en haar alma mater, Hoërskool Barberton, hou ‘n groot reünie.

Hannes Davel vertel wat hulle alles beplan.

Luister:

Sien ook: Nocore genomineer vir Fiësta