Help Luca om na ‘n meer onafhanklike toekoms te stap

Die vierjarige Luca Naidu is sowat twee jaar gelede met periventrikulêre leukomalasie (PVL) gediagnoseer. Dit is ‘n tipe breinbesering wat by vroeggebore babas kan voorkom. PVL affekteer die witstof van die brein, wat ‘n belangrike rol speel in die oordrag van boodskappe tussen verskillende dele van die brein, die rugmurg en senuweeselle. As gevolg van […]

Voormalige sekuriteitspolisiebeamptes aangekla weens apartheid-era moord

Drie voormalige lede van die destydse sekuriteitspolisie het gister voor die Nelspruit-landdroshof verskyn weens die moord op Andriano Louis Bambo in Maart 1991 naby Matsulu. Hy was ‘n Mosambiekse burger en ’n sekuriteitspolisie-informant gedurende die apartheidsera.  Izak Johannes Engelbrecht (87), destyds ‘n generaal; Ivor Wessel Conning Human (82), ‘n brigadier; en Johan Petros Koekemoer (68), […]