Korrupsie-beskuldigde verskyn in hof weens operasie ‘Blood Orange’
‘n 40-jarige man het vandag in die Nelspruit-landdroshof verskyn in verband met ‘n uitgebreide ondersoek na korrupsie verwant aan renosterstropery bekend as Project Blood Orange. Martin Prince Lekhuleni is gister in hegtenis geneem kort na hy weens in ander saak in die hof verskyn het. Die ondersoek het na bewering finansiële transaksies en kommunikasie aan […]