Nege vermeende onwettige mynwerkers in Schoemanskloof aangekeer

Die Mpumalanga MEC vir Gemeenskapsveiligheid, Jackie Macie, het die arrestasie van nege verdagtes wat vermoedelik betrokke is by onwettige mynbouaktiwiteite in die Mashobodo-gebied in Schoemanskloof Saterdag verwelkom. Die verdagtes, almal Mosambiekse burgers, is in hegtenis geneem tydens Operasie Vala Umgodi – ’n multidissiplinêre operasie wat gemik is op die bekamping van onwettige mynbou. Dit kom […]