Liggaam ontdek na skietery in Schoemanskloof
Die liggaam van ‘n man is vanoggend by Mashobote naby Schoemanskloof gevind. Volgens Donald Mdhluli, ‘n woordvoerder vir die Mpumalanga-polisie, volg dit op berigte van skietery in die area gister, waarby beweerde onwettige mynwerkers betrokke was. Die N4 was vir ure weens die beweerde skietery gesluit. Mdhluli sê toe die polisie gister op die toneel […]