Finale stemmery open vir Skryf’it-kompetisie

Coenie Naudé het jou stem ‘n finale keer nodig vir sy oorspronklike liedjie Geraas in die FAK Skryf’it-kompetisie. Hy gesels met Laeveld Brunch oor wat die kompetisie en liedjie vir hom beteken. Luister weer hier: SMS “AD1 + jou naam” na 45730 en besoek skryfit.co.za om na die akoestiese weergawe saam met sy ghoeroe Ampie du […]