NVG bevestig aanklagte teen bekende Nelspruit-figuur oor beweerde verkragting

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het bevestig dat die bekende 32-jarige figuur in plaaslike gesondheidsorg- en fiksheidskringe wat Maandag in die Nelspruit-landdroshof verskyn het op aanklagte van seksuele aanranding ook van verkragting aangekla word. Die beskuldigde mag nie geïdentifiseer word tot hy in ‘n hof gepleit het nie. Monica Nyuswa, die NVG-woordvoerder in Mpumalanga, sê die […]

Drie mense, waaronder twee Britse toeriste, sterf in botsing op N4 naby Ngodwana

Drie mense, insluitend twee toeriste van die Verenigde Koninkryk, het gesterf in ‘n botsing waarby verskeie voertuie op die N4 naby Ngodwana betrokke was. Volgens die Mpumalanga Departement van Gemeenskapsveiligheid se Zandile Mavuso het ‘n vragmotor op die Kaapsehooppad deur die kruising jaag en met drie voertuie wat op die N4 was gebots. Dit sluit […]