Pumalanga Frail Care hou opedag

Pumalanga Frail Care is ‘n nie-winsgewende organisasie wat verswakte bejaardes versorg. Sis. René Nel gesels oor die opedag wat hulle môre aanbied. Luister:

Gee jou groentetuin korrek water

Die organiese groentetuinkenner, Elzabé de Bruyn, het tydens Saterdag Ontbyt met Charles gesels oor watertoediening vir jou groentetuin. Luister hier:

Derde verdagte weens Krugerwildtuinmoorde aangekeer 

‘n Derde verdagte is in Zimbabwe in hegtenis geneem weens die moord op twee toeriste in die Krugerwildtuin verlede maand.  Dina en Ernst Marais is op 20 Mei by Crooks Corner vermoor.  Die 26-jarige Mosambiekse burger het glo oor die grens gevlug na twee ander verdagtes vroeër vandeesmaand aangekeer is in Mosambiek, waar die slagoffers […]