Calvary Christian School is 40 jaar oud

Calvary Christian School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, past. Pierre Eloff, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Mursha Maritz met Laeveld Brunch oor hoe hulle dit vier. Luister hier:

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek met 34-44 teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer met twee rondes oor. Die top vier spanne kwalifiseer om vanjaar in die Curriebeker te speel. Hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, is egter opgewonde dat die Pumas die geleentheid gaan kry om hulself teen […]