Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

Dit is Swart Vrydag by BUCO South Africa met ongelooflike spesiale aanbiedinge op alles van kragopwekkers, watertenks, verf, charcoal, tuinslange, plante en nog soveel meer.

100.5FM saai regstreeks uit vanaf die winkel. Kom sê “hallo” vir Gerhardt en Andri en geniet ‘n Slush Puppie en worsbroodjie.