12de Danie Rossouw-rugbyweek eersdaags

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die 12de Danie Rossouw-rugbyweek vind vanaf 21 Maart by Hoërskool Rob Ferreira in Witrivier plaas.

Nico Bekker vertel van die opwinding.

Luister weer:

Sien ook: Jimmy Stonehouse 10’s vind môre plaas