In foto’s: Werkswinkel vir bemagtiging van die jeug

Skakel in op 100.5 om op hoogte te bly van Laeveld nuusgebeure.

Die SACBW het vir Jeugmaand vandag ‘n werkswinkel aangebied vir die bemagtiging van die jeug in die werksplek.
Die impak van Kunsmatige Intelligensie, entrepreneuriese en handelsmerk ontwikkeling sowel as etiket was o.a. onder bespreking.
100.5FM en die Airlink Pumas was ook deel van die spesiale dag.
Kyk die foto’s hier: