Wêreld Outismedag: Sania Lemmer staan ouers prakties by

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Sania Lemmer

April is bewusmakingsmaand vir outismespektrum-versteuring (OSV).

Sania Lemmer is ‘n Laeveldse ouer met vier kinders op die spektrum.

Sy is ook ‘n onderwyser en intervensie-koördineerder wat ouers bystaan.

“Daar is ‘n gesegde wat lui: ‘As jy een kind op die spektrum gesien het, het jy een kind op die spektrum gesien’,” verduidelik sy oor hoe uiteenlopend elke mens met OSV is.

Luister weer hier:

Sien ook: Wêreld Outismedag vandag herdenk