Waterkenner sê plaaslike owerhede doen werklik nie ‘n goeie ‘job’ nie

Die Inkomati-Usutuu Catchment Management Agency sê hy is meer bekommerd oor munisipaliteite wat riool in hul waterweë inlaat as oor chemikalië verwant aan onwettige mynbou in die area.
Mamaropeng Selepe gesels met 100.5FM.
Luister: