Wanda Zonke laat saksofoon sing vir ‘n Jazz Kersfees

Die plaaslike saksofoonspeler, Wanda Zonke, beplan ‘n groot Jazz Kerskonsert op 5 Desember.
Hy was ‘n gas tydens Vrydag Live op die Middag Game Drive.
Luister: